Van Dyk Troue
Van Dyk Troue
Hiermee word u amptelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Herco van Dyk
&
Culien van der Merwe
Saterdag
16:00
01
November
2025
Amanzi Private Game Reserve - Brandfort
Drag: Semi-formeel
Vrydagaand
Boma Kuier
Vir die gaste wat al vanaf Vrydagaand saam met ons kuier, daar sal ‘n bring-en-braai wees vanaf laatmiddag by Amanzi.
Plek: Bush Boma
Tyd: Vanaf 16:00
Bring saam: Eie vleis, drinkgoed en glase.
Bykosse, vuur en eetgerei word voorsien.
Laat weet asb met die RSVP of julle gaan saamkuier sodat ons getalle kan bevestig.
Akkomodasie
Amanzi bied verskeie akkommodasie opsies aan. Besoek gerus hul webtuiste vir meer inligting.
Kontakbesonderhede: +27836316538
Adres: Farm Kleinrietfontein,
Brandfort District, Lejweleputswa,
9400, Free State
Amanzi reserveer tans verblyf vir die trougaste. Kontak hulle dus asb direk om verblyf te bespreek en spesifiseer dit is vir die Van Dyk troue.
Full Pane Image
Addisionele Inligting
Lokale:
Seremonie: Mountain lodge
Onthaal: Sable Hall
‘n Kontantkroeg is beskikbaar die Saterdagaand.
Sondagoggend:
Daar sal ‘n buffet ontbyt beskikbaar wees Sondagoggend by die Amanzi restaurant. Elkeen is egter verantwoordelik vir hul eie rekening.
Trougeskenk idee:
As jy gedink het om vir ons ‘n trougeskenkie te gee is ’n geldjie in die sak beter as ‘n geskenkie op die rak. Bank besonderhede is op die laaste bladsy.
RS V P
RSVP asseblief teen 12 September.
Voltooi asb die 'Google Form' om u teenwoordigheid te bevestig.
Google Form
Bank Besonderhede
Account Holder: Culien van der Merwe
Bank: Discovery Bank
Account Number: 10538400171
Branch Code: 679000
Account Type: Savings Account
BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX